Swartbaard Donker Rum- 750ml Gift Box

R299

In stock

SKU: LIQ0001-2 Category:

Description

Swartbaard donker rum is gedistilleer, verouderd en gebottel in Suid-Afrika deur Yeah Brew brewing and Distilling co. Daar word gebruik gemaak van pot still en reflux still tegnieke om net die beste geure en smake saam te meng vir die finale produk wat lekker om die braaivleis vuurtje die stories saam vriende en familie deel. Hy sit die wind terug in jou seile.
Geniet hom, want jy kan!
Geskenk houer ingesluit.
43% ABV
750ML

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Swartbaard Donker Rum- 750ml Gift Box”
× Chat with us